Die Antwoord by Tings n Times, Sondag 29 Nov

In Watkykjy Gigs deur griffin

Die zefste rappers onder die son looi ‘n dik dagga puff party by Tings ‘n Times in Snor City hierie Sondag. Dit gaan heavy kief wees. Gaan groot, of gaan kerk toe.

Hierdie post is 71 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,105 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Antwoord by Tings n Times, Sondag 29 Nov