Check hierie zef kak uit. Vier marabse wat in die garage sit en huilerig raak oor ‘n knertsie. Ertjies is ‘n man wat like van sy brannas en vertel ‘n baie emosionele storie om ‘n ou knertsie te score terwyl sy flossie hom sit en bewonder. Heavy fokken sad.
Dis opgedeel in drie dele en ons het alles hieso vir julle kom gooi:
The cast:
The hook:
The reel:
Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,427 post views in totaal sedert 1 November, 2019.