Imagine Watkykjy het ‘n online dating service begin? Dit sou ‘n fokken earth-shattering gemors gewees het. Ons eerste kandidate sou miskien so daarna uitgesien het:
Jannie Jammerbal. Ventersdorp.
“Ek versamel graag uitruilblaaie, dooie vlinders en koeldrankproppies. Ek kom nie juis baie uit die huis uit nie. My gunsteling kleure is Mxit-stalker roespienk en blaasinfeksie geel of ‘n kombinasie van die twee. Ek sou hierdie jaar graad 11 deur die pos klaargemaak het, maar ons het lanklaas winkels toe gegaan en pos uitgehaal. Daar het gister ‘n skilpad voor ons huis verbygeloop. LOL. My gunsteling program is Glitterati want ek hou van hulle omdat hulle mag wyn drink op TV en skinder van mense wat ek nog nooit van gehoor het nie. Ek aspireer om self eendag die program aan te bied. Ventersdorp is baie aangenaam vandat die oom met die perd hier weg is. Hy pla ons jong mense nie meer nie, maar daar is rumours dat hy oppad terug is. Skryf gerus vir my briewe op uitruilblaaie. Ek stel belang in enige kontak. Jy kan my sommer ook ‘n missed call gee op die landlyn. Of weet jy wat? Jy kan lig by ons voorhuis laat inskyn met ‘n klein make-up mirror. Dit laat my spesiaal voel. Kyk net asseblief dat my ma se Opel Astra nie in die oprit staan nie. Dankie. Jannie.”
Janus Broekjagter. Klerksdorp.
“Kyk, laat ek nou nie fokken broekies omdraai nie. Ek is fokken gewild. Mense fokken dig my nou maar net onetime. My beste feature is dat my snor 100% EK is en terselfde tyd detachable is. Ons kan ‘n paar doppe kap op my beermat. Dit sal sal nie lank wees voor jou kniegies lam is nie. Ek het nou maar net van nature daardie uitwerking. Ook probably omdat ek jou doggiestyle sal kap. Op die beermat nou natuurlik. Ek het die beer se ore laat reinforce sodat jy ‘n lekker grip het. Dis soos bicycle ry, my ou. Hou vas, ons gaan gears change! My stokperdjies sluit onder andere in: legkaart bou (van kaalgatte), Absynthe milkshakes maak, strip poker speel, enjins tune en bokdrol spoeg. Ek is ook handig met elektriese toestelle en kan basically ‘n vibrator uit fokken enige iets bou, so moenie sommer jou hek se remote control of jou pepper spray enige plek neersit naby my nie (nudge-nudge, wink-wink). Dames tussen 45 en 65 kan briewe in my posbus los of onder deur my voordeur skuif. Dieselfde gaan vir mans van 18 – 19 jaar oud wat my met die snor aan soek. HAHA! Klerksdorp is ‘n fokken lekker plek man! Dis lekker! Kom check my teleskoop uit, dan zoom ons hom in en uit. HAHA!”
Wees bly ons begin nie so iets nie. Daar is heavy fokken scary mense daarbuite. Check julle later. Ek moet my beermat gaan roskam.
Watkykjy staan op 3,092,387 post views in totaal sedert 1 November, 2019.