Ons ouers waarsku ons altyd dat ons ten alle tye skoon onderklere moet dra, want jy weet nooit wanneer jy in ‘n ongeluk kan beland nie. As jy op ‘n Vuka ry en drink, kanselleer dit daardie reel, want dit maak meer skaam. ‘n Bromponie. Dit maak meer skaam.
Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,872 post views in totaal sedert 1 November, 2019.