Hey Grif, kyk hierdie kont – het hom een Sondag so ‘n paar weke gelede voor die kêffie in Richwood gevang … lyk of hulle besig is om die plek te rob, die mede-gangsters sit nog in kar daai tyd … fokken onbeskof sê ek jou.
Jayx

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 136 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,218,887 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









