IT laitie mail sy stukkie en al die ander freaks

In Briewe deur griffin

Hey Griffin,

Die bra by ons werk het n email na sy girl toe gestuur en perongeluk ons hele IT Departement ook sommer ingesluit, toe besluit ons sommer om dit n nice poster te maak, sal nogal nice wees om dit op jou site te kry. Ek attach sommer so paar ander kief fails in.

Dewald.

Hierdie post is 70 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,970 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinIT laitie mail sy stukkie en al die ander freaks