Hey, Julius!

In Spec-takel deur griffin

Rocket scientist en linguist extraordinaire, Julius Malema het die volgende kwyt geraak onlangs:

“Hermaphrodite, what is that? Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi? There’s no such thing, hermaphrodite, in Pedi. So don’t impose your hermaphrodite concepts on us.”

Ok Julius, hierso is jou probleem (een van fokken baie):

Wat het jy vir Pedi gekry? Wat, ‘n onderskeiding? Huh? Nee man, fok, kyk weer mooi.

‘n Wat? ‘n E? Jy sien, dis wat jou probleem is (weereens, een van fokken baie).

“Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi?”

OK, laat griff jou uithelp:

Hermaphrodite in Pedi is “Ntonankatshadi”

Miskien moet jy ‘n Sepedi boek aanskaf, ou Julia:

Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,136 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinHey, Julius!