Cobus Potgieter bliksem harder as Chevelle se bouncers

In Fokken Main Videos deur griffin

Hierdie laitie affiKaap smyt harder as WWF rofstoei. Gaan gerus deur sy ander videos ook. Dit fokken kook eiers. Sover ek weet is hy nog nie in ‘n serious band wat like zak en stuff maak nie, so as jou drummer meer smaak van gomsnuif as om die beat te hou is dit dalk tyd om Cobus Potgieter te nader. Jy is welkom om vir my links te stuur van ‘n SA drummer wat beter drum solo’s doen. Lekker soek.

Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,149,736 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinCobus Potgieter bliksem harder as Chevelle se bouncers