Ons het begin huilerig raak omdat ons Photoshop skills aangeleer het op die nuwe outcomes-based edjumcation en substandaard van aard is. Daar moes drasties ‘n plan gemaak word en ons het sommer uit die bloute kragte gesnoer met WitGat om bietjie handjie by te sit met die Spec-Takels. Sy eerste bydrae van ou Piet Snor is nie te versmaai nie. Tsek sommer ook sy nuwe logo, vir die van julle wat uitmaak van WitGat se werke.
Welkom by Team Watkykjy, WitGat. (Queue music): “Watkykjy, fuck yeah!” (synchronise polshorlosies. Ry weg in die horison op shetland ponies. Kamera fade-to-black. Credits rol)
Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,134 post views in totaal sedert 1 November, 2019.