Dis poesmaklik:
Gaan na http://www.jagermusic.co.za
Dit vat like minder as ‘n minuut. Kies sommer Die Antwoord as jou favourite band. Hulle rol nou sommer met Jagermeister ook.
Good luck.
Hieso is sommer ook ‘n ou ietsie om buitekant jou tentjie se deurtjie op te plak die naweek as jy ‘n gewgriggie wil laat piston of ‘n sker op haar rug zebra-geluide wil laat maak:
Sien julle Saterdag in die klein bar…
Hierdie post is 268 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,184,467 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
As ek nie kaartjies wen nie begin ek Mike Tyson's uitdeel. once
As ek nie kaartjies wen nie begin ek Mike Tyson's uitdeel. once
As ek nie kaartjies wen nie begin ek Mike Tyson's uitdeel. once