Hoesit Griffin,
Kyk net na hierdie f@kken vark. Hy ry nou net mooi fokken reguit aan in ‘n baan wat vir voertuie is, wat net links draai. Die f@kken doos. Hy druk reg voor die arme groen karretjie in. Net so ‘n paar verkeersligte terug op Main Weg het hy net soos ‘n f@kken taxi by ‘n verkeerslig weggetrek terwyl dit nog vir hom rooi was, maar oranje vir die verkeer wat kruis. Ek kon nou nie juis agterkom dat hy oppad was na ‘n noodgeval toe nie, want hy het nie sy sirene of “christmas”-liggies aangehad nie en hy het die heeltyd op sy “mobile” gepraat en redelik stadig gery. Ek weet dit het nou niks met parkeer uit te waai nie, maar as hy so bestuur, wil ek nie weet hoe hy parkeer nie! Die f@kken suurstof dief.
Registrasie: GGF 504 G (Yip, ‘n goewerment kar) (Allandale weg, Midrand, 31 Julie 2009, 13:04)
Terloops, al die hoeke van hierdie staatsvoertuig is of gekrap, of gestamp – ek noem dit brandewynvlekke. Jy weet die “poesieliemanne” is mos “above the law”.
Baie “niiice” blog wat jy het!
Groete
Morne
Watkykjy staan op 3,089,924 post views in totaal sedert 1 November, 2019.