Prisch Huis poepol

In Park soos 'n poes deur griffin

Ag my goeie vader, wat is fout met die mense. Dit is hol verskeurend dat sulke mense, met die maatskappy se naam op die bakkie, nog so min voel vir die ander, en soos ‘n regte plonker parkeer. Jy weet, ek gaan stamp sommer my kop teen die naaste lamppaal en huil teen ‘n vol maan. En dan staan hulle nog in ademlose verbasing as hulle parkeer vernuftigheid aan hulle uit gewys word. Soos in “wat de f&% is fout met jou, en waaroor moan jy?” Anyway dit was gister voor Prisch Huis in Westville.. Ek hoop haar, ja dit was ‘n haar, vingers verander in vishoeke en sy ontwikkel ‘n vreeslike gejeuk op ‘n plek waar sy dit nie kan krap nie.

Lekker naweek vir jou.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 141 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,465,630 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPrisch Huis poepol