Hierdie post is 182 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,198,723 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinOom Angus Aartappel en sy side-kick
Comments
Anonymous
Not nice.
Anonymous
Pragtig.
Walter
Nee regtig Ouens, nou gaan julle bietjie te ver.
Leon-Ben
b-e-a-utiful.
Anonymous
nee werklik dit is een ding om met goed te spot maar as dit kom by mense se Christenskap is dit crossing the line.. wees sif as julle wil sif maar ken julle perke!!
h
Stem saam, nie nice nie, spot met enigeiets, mar jy spot nie met n Man se Geloof nie!
Anonymous
Not nice!
Jan-na-man
Nee dis ernstige sake om te spot oor iets wat groter as jul as mense is…hou dit sif en los die groot dinge uit!!
Anonymous
Hardus en Anonymous – julle is albei dose. Geloof is juis die ding waaroor mense gespot moet word. Idiots.
NB
Dink julle nie die Perfekte Wese het ook 'n befokte sin vir humor nie?
Anonymous
Anonymous wat op Hardus en ander anonymous se comments kometaar gelewer het.. daar is seker nie n groter doos as jy nie jou ou vuil Klip cristen … Jy is n regte ou heilige HESTER MET N BYBEL ONDER DIE ARM>> Jy is nie n idioot nie maar sommer n Klot!!!!!!
CHopper CHarlie
Laas toe ek gecheck het behoort die site aan ons en soos op 'n man se plot kan ons maak soos ons fokkenwil smaak hier.
So as jy dink ons gaan te ver, kry vir jou 'n bier op pad uit. Die deur is daai kant toe.
God
JULLE IRRITEER MY!
alibaba
Ouens, laas toe ek gecheck het was die amptelike Watkykjy redaksionele beleid JUIS om te ver te gaan. Julle is welkom om op Jong Dames Dinamiek se site te gaan uitgang.
h
Ok, Kom ons kyk so na dit, ons spot nou nie met die geloof nie, mar met ou angus, toevallig is hy n christen pastoor, motivational speaker, eks seker hy sal ook saam lag, as dit nou nie so baie "voek en skel" was nie, mar dis wat "Wat Kyk Jy" Als oor is! So kom almal stop om te moan en te groan!
Jean
Ag stront. Van wanneer af mag mens nie grappies maak oor die verspotte deel van geloof nie. Heilige koeie is daar om geslag te word. – Jean
AteisAkkedis
Jirre julle dit is doos snaaks! Ignoreer die hierdie klomp werfetters met die ouderdoos woestyn boek onder die arm en die ongesonde frons op hulle voorkop, hierdie is presies die tipe komedie wat ek/ons nodig het. Ou Angus en sy fokken spuds het dit heeltemal te maklik (in die woorde van die all knowing Die Antwoord: "Vat jy my vir 'n poes?!?"). Dis darem maar sad omte sien hoe ons ou volkie rondskarrel agter 'n turd se skaduwee aan wanneer tye tough raak. Komaan mense, nie almal hier koop in die stront in nie. As jy dit nie like nie ignoreer dit, as jy dit nie kan ignoreer nie kom weg van dit af, en as jy nie van dit kan wegkom nie, kom oor dit.
Fluit..fluit, my goddelose siel is uit.
griffin
Fokkit maar party mense is huilerig. Gaan Mighty Morphine saam met Angus en gee hom al jou zak. Dalk voel jy beter. Dalk gee hy vir jou aartappelskyfies om die favour te return.
Anonymous
"maar as dit kom by mense se christenskap is dit crossing the line.." watse kak is dit doos? En hy stem saam Hardus? Fokoooooof man! Ek dink Griffin se raad is net die regte ding.. Gaan los jou kak comments op jong dames dinamiet se site. skeinheiligheid wash dalk nog daar. Hier is nie plek vir poese nie. Amen
Barry
Ek dink dis fokken snaaks. Ironies hoe almal kan lag vir jokes oor ander se gelofies en sekte, maar lat ons nou 'n joke maak oor een teer aan ons hartjies, dan is almal up in arms. Maak nog een Griffin. Gooi sommer vir Oom Aartappel Pastoor Louis Miracles van Stilfontein saam in 'n staalbad vol ertjies. En Skryf nog n TOS boek. Ons wil nog lag en julle ryk maak.
Anonymous
Ek maak net alle huilerige fokkers attent op die volgende: Hierdie sait is hier om mense te laat lag (baie soos rondkyktwak sonder die moegheid). As jy nie hou van humor nie, sny ‘n lyn.
As jy maklik offended raak deur gevloekery, kaalgeit, sifgeit, blasphemy, haatspraak is ons jammer om te hoor. Jou lewe moet hel wees.
As jy van kak soos Touched by an Angel of Tom Hanks hou, fokof sommer by voorbaat. And get over yourself.
Moenie simpel wees nie. As jy nie uitmaak van hardekwas vermaak nie, skiet uit na ‘n lame-ass sait wat omgee. Wat Kyk Jy? is nie vir sissies nie.
Jy gebruik hierdie sait op eie risiko. As jou medulla oblongata invark terwyl jy die sait browse of as gevolg daarvan, hoop ons jy is by Discovery.
As jy onder 20 is, weet jy tien teen een al hierdie goed klaar. Slaan jou deur toe, sit die musiek hard aan en skree op jou ouers dat hulle jou nie verstaan nie. Sê ook asseblief vir hulle van Wat Kyk Jy? lat hulle dit skelmpies by die werk kan surf.
Geen beslissing is finaal nie, en mens kan gewoonlik wegkom met meer as wat jy dink.
Die Dood is wel finaal. Sorry.
Wat Kyk Jy? vat geen verantwoordelikheid nie. Vir ewig en ewig. Amen.
Hou op om te fokken huil Frikkie Freakshin
Anonymous
Bwahaha! Briliant boys. Wens dat mense wil agterkom dat die real Angus, die lead guitarist van AC/DC is. Nie 'n spudmaker van Na-fokken-tal nie. Buchan is die copycat.
Wonder of Wiid nie ook dieselfde geslag as Semenya is nie. Wens iemand wil haar ook toets.
Charlene
Ek is SEKER oom angus moet iewers 'n websaait hê vir julle tjankbalie fokkertjies! Foktog!
Anonymous
fokken snaaks well done XD
Koning
Ja nee – Konings naai rond. Vra vir Dawid van Israel, Steve en Pres Zuma.
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Not nice.
Pragtig.
Nee regtig Ouens, nou gaan julle bietjie te ver.
b-e-a-utiful.
nee werklik dit is een ding om met goed te spot maar as dit kom by mense se Christenskap is dit crossing the line.. wees sif as julle wil sif maar ken julle perke!!
Stem saam, nie nice nie, spot met enigeiets, mar jy spot nie met n Man se Geloof nie!
Not nice!
Nee dis ernstige sake om te spot oor iets wat groter as jul as mense is…hou dit sif en los die groot dinge uit!!
Hardus en Anonymous – julle is albei dose. Geloof is juis die ding waaroor mense gespot moet word. Idiots.
Dink julle nie die Perfekte Wese het ook 'n befokte sin vir humor nie?
Anonymous wat op Hardus en ander anonymous se comments kometaar gelewer het.. daar is seker nie n groter doos as jy nie jou ou vuil Klip cristen … Jy is n regte ou heilige HESTER MET N BYBEL ONDER DIE ARM>> Jy is nie n idioot nie maar sommer n Klot!!!!!!
Laas toe ek gecheck het behoort die site aan ons en soos op 'n man se plot kan ons maak soos ons fokkenwil smaak hier.
So as jy dink ons gaan te ver, kry vir jou 'n bier op pad uit. Die deur is daai kant toe.
JULLE IRRITEER MY!
Ouens, laas toe ek gecheck het was die amptelike Watkykjy redaksionele beleid JUIS om te ver te gaan. Julle is welkom om op Jong Dames Dinamiek se site te gaan uitgang.
Ok, Kom ons kyk so na dit, ons spot nou nie met die geloof nie, mar met ou angus, toevallig is hy n christen pastoor, motivational speaker, eks seker hy sal ook saam lag, as dit nou nie so baie "voek en skel" was nie, mar dis wat "Wat Kyk Jy" Als oor is! So kom almal stop om te moan en te groan!
Ag stront. Van wanneer af mag mens nie grappies maak oor die verspotte deel van geloof nie. Heilige koeie is daar om geslag te word. – Jean
Jirre julle dit is doos snaaks! Ignoreer die hierdie klomp werfetters met die ouderdoos woestyn boek onder die arm en die ongesonde frons op hulle voorkop, hierdie is presies die tipe komedie wat ek/ons nodig het. Ou Angus en sy fokken spuds het dit heeltemal te maklik (in die woorde van die all knowing Die Antwoord: "Vat jy my vir 'n poes?!?"). Dis darem maar sad omte sien hoe ons ou volkie rondskarrel agter 'n turd se skaduwee aan wanneer tye tough raak. Komaan mense, nie almal hier koop in die stront in nie. As jy dit nie like nie ignoreer dit, as jy dit nie kan ignoreer nie kom weg van dit af, en as jy nie van dit kan wegkom nie, kom oor dit.
Fluit..fluit, my goddelose siel is uit.
Fokkit maar party mense is huilerig. Gaan Mighty Morphine saam met Angus en gee hom al jou zak. Dalk voel jy beter. Dalk gee hy vir jou aartappelskyfies om die favour te return.
"maar as dit kom by mense se christenskap is dit crossing the line.." watse kak is dit doos? En hy stem saam Hardus? Fokoooooof man! Ek dink Griffin se raad is net die regte ding.. Gaan los jou kak comments op jong dames dinamiet se site. skeinheiligheid wash dalk nog daar. Hier is nie plek vir poese nie. Amen
Ek dink dis fokken snaaks. Ironies hoe almal kan lag vir jokes oor ander se gelofies en sekte, maar lat ons nou 'n joke maak oor een teer aan ons hartjies, dan is almal up in arms.
Maak nog een Griffin. Gooi sommer vir Oom Aartappel Pastoor Louis Miracles van Stilfontein saam in 'n staalbad vol ertjies. En Skryf nog n TOS boek. Ons wil nog lag en julle ryk maak.
Ek maak net alle huilerige fokkers attent op die volgende:
Hierdie sait is hier om mense te laat lag (baie soos rondkyktwak sonder die moegheid). As jy nie hou van humor nie, sny ‘n lyn.
As jy maklik offended raak deur gevloekery, kaalgeit, sifgeit, blasphemy, haatspraak is ons jammer om te hoor. Jou lewe moet hel wees.
As jy van kak soos Touched by an Angel of Tom Hanks hou, fokof sommer by voorbaat. And get over yourself.
Moenie simpel wees nie. As jy nie uitmaak van hardekwas vermaak nie, skiet uit na ‘n lame-ass sait wat omgee. Wat Kyk Jy? is nie vir sissies nie.
Jy gebruik hierdie sait op eie risiko. As jou medulla oblongata invark terwyl jy die sait browse of as gevolg daarvan, hoop ons jy is by Discovery.
As jy onder 20 is, weet jy tien teen een al hierdie goed klaar. Slaan jou deur toe, sit die musiek hard aan en skree op jou ouers dat hulle jou nie verstaan nie. Sê ook asseblief vir hulle van Wat Kyk Jy? lat hulle dit skelmpies by die werk kan surf.
Geen beslissing is finaal nie, en mens kan gewoonlik wegkom met meer as wat jy dink.
Die Dood is wel finaal. Sorry.
Wat Kyk Jy? vat geen verantwoordelikheid nie. Vir ewig en ewig. Amen.
Hou op om te fokken huil
Frikkie Freakshin