Hi GriFf,
Lekker dag by die see om skeef te parkeer.
Kyk die mooi bordjie wat reg agter die bakkie geplant staan. Dit was mooi sonskyn Sondag 2 Augustus
griff tune: Het jy Photoshop op standaardgraad geloop?
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 287 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,524 post views in totaal sedert 1 November, 2019.











