Jis almal
Die fokker skryf ‘n kakhuis klomp kaarkies in Groenpunt uit, maar o nee, nie vir de fok vir homself nie.
Nommerplaat: CA103605
Jammer vir die foto, MMS is ook nie meer wat dit was nie.
Jean
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 117 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,592 post views in totaal sedert 1 November, 2019.