Ek vat oor die algemeen nie kak diens nie, maak nie saak of dit met online shopping is of in actual winkels waar tannies met poedels jou haakskene faktap ry met trollies nie. So ruk terug het ‘n drol dwars in my hol gaan vassit met Edgars se online shopping experience. Dit het nie langer as ‘n minuut geduur nie:
Hier is die tipe generic response wat ‘n persoon wat obviously fokol vir haar werk voel vir my terugmail. Vat dit so baie tyd van jou dag dat jy nie die agt woorde wat jy as ‘n response uitstuur kan spellcheck nie? Of was sy dronk?
Verder het daar fokol gebeur. Hulle het my net ge-acjbiwkedged. Niks verder nie. Fok jou, Edgars. Ek het reggekom by Total Sports. Offline.
Watkykjy staan op 3,103,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.