Ek fokken hoop julle fliek kaartjies is geboek?

Tsjekkit, nie eers die kak lelike Franse mousters is mee veilig nie!
Book jou kaartjie vandag, of een van die dae ry jy dalk een van hierdie.
(soos altyd, click op die prentjie dan word hy… ja, groter!)
Hierdie post is 95 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,210,355 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








