‘n Kleinerige persentasie van die Oppikoppi skare kan jaarliks vervang word deur real-life brandsiek ape wat broeke dra en op mekaar pis. Die hele tyd. Hier is byvoorbeeld twee kandidate:
Ek twyfel sterk of enige iemand smoorverlief kan wees op hierdie twee karakters. Tensy hulle natuurlik smoorverlief op mekaar is en die crotch area op hulle broeke ‘n aanduiding is van die graad van verliefdheid.
Hierdie post is 459 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,125 post views in totaal sedert 1 November, 2019.