Ok, check. Ek was tot so paar maande terug nog een van daai ouens wat hout sou kap op Fergie se plat maag en haar dan reg voor die kaggel met knetterende said hout op ‘n pryswenner Grisly Bear rug carrots sou gegee het. Ek het nou van plan verander. Hulle het onlangs die kakste song ooit in Amerika uitgebring. Let wel – Amerika. Suid-Afrika loop nog steeds loshande voor met Nicholas Louw, daai poepol met die toeter skoeter song en ander walglike muskiek wat ‘n mondkatjie noodgedwonge deur die neus laat bars.
Die sadste is egter dat ‘n groot gros van julle vanaand op hierdie song gaan holskud. Omdat julle fokken marabse is wat van niks beter weet nie.
Ek stem 100% saam met hierdie bra. Ek hoop jy doen ook:
Watkykjy staan op 3,091,017 post views in totaal sedert 1 November, 2019.