Hi Griffin
Saterdag oggend, 11 Julie, kwart voor nege.
Die tweetjies in die Golf het by Vodaworld opgedaag vir ‘n lekker koppie koffie by House of Coffees. Met al die spasie in die wereld op hul linkerkant, so het hulle besluit on langsaan die Volvo in te trek!
Unfortunately het ek nie een van jou flyers saamgehad nie.
C
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy dalk ‘n poeslisieman ook kan wees…
Hierdie post is 275 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,628 post views in totaal sedert 1 November, 2019.