Raait, so voor julle fokken trigger happy raak en die kak Afrikaanse Lady Gaga rip-off song genaamd Pap en Vleis vir ons mail – Stop, collaborate and listen: Ek het julle sommer ‘n solid gedoen en vir die stuk kak song ‘n kak video gemaak. Raai wat gaan die hele bliksemse naweek in jou kop speel?
Vat hom, vreet hom:
En hieso is die file as jy hom straight wil download om vir ouma te stuur:
Poker Face Pan en Vleis(right click en save as om op jou PC te save)
Hierdie post is 440 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,543 post views in totaal sedert 1 November, 2019.