Paarden eiland se poepol

In Park soos 'n poes deur griffin

Nee kyk, as mens ‘n SWART kar ry kan mens seker nou maar park NES jy FOKKEN wil !!!!

Die pic is geneem voor FNB in Paarden Eiland, op MONTH END wanneer parking soos FOKKEN nêrens beskikbaar is nie. Ek het maar in Zimbabwe gaan park !!!!

Groete,

Brad Pitt S.A (pty)ltd


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 128 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,462,729 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPaarden eiland se poepol