Ekt die doos afgeneem by die Riverside Mall Nelspruit op ‘n besige Sondag oggend toe daar geen parkering was nie. Ek sal nie eers verbaas wees as die ou vir die Government oorkant die pad werk nie.
Charl.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 168 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.