Hi Griff
My Fok! ek het nie geweet gestremde mense is couriers nie! Aag nee fok ek gee nou op.
griff tune: Hulle het seker rolstoele kom aflewer
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 291 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,201 post views in totaal sedert 1 November, 2019.