Asof die laitie nie klaar ‘n groot genoeg loser is deur World Of Warcraft te speel nie, maak hy ‘n vet poes van homself nadat mamma sy account toemaak.
Punte vir sy boetie wat alles skelm afgeneem het.
As dit my laitie was, het ek sy boetie toestemming gegee om sy computer met ‘n haelgeweer faktap te skiet. Natuurlik eers nadat hy ‘n paar donkiebyte deur die bure se kinders gekry het en met ‘n hosepipe afgekoel is.
Hierdie post is 146 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,535 post views in totaal sedert 1 November, 2019.