Ingestuur deur: Geenhana
Waar: Viking Fish and Chips, Amanzimtoti
Jy met jou glorified Toyota wat nie ‘n idee het van hoe normale mense parkeer nie. Miskien moet jy die kar en die lisensie terug gee, want wragtig jy weet nie hoe nie.
Gister voor Viking Fish and Chips in Toti.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 209 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.