Rivonia offramp se daaglikse dose

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Ingestuur deur: griff

Ek het nou ‘n kamera gekoop met genoeg zoom om die snot in jou neus af te neem op 100m as jy voor iemand inry of soos ‘n stuk kak bestuur.

Hier is my nuutstes:

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 57 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 479,018 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRivonia offramp se daaglikse dose

Gooi Comment