Ope brief aan die scooter dudes in CT
Ek het jou gister so gesit en kyk op die N1 waar jy op jou scooter agter ‘n trok ry. In die reën. Teen 100km/h. En ek WEET jy kan nie voor jou sien nie. My ou mater, wanneer jy daar afpoes en die paramedici moet jou van die pad af skraap, gaan jy baie mense laat maak vir stuff. Miskien daai bad boy bêre tot September, of hoe?
Shot
Bra Slyt
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes op ‘n scooter op die highway ry, is die kans groot dat hy soos deur paramedics van die pad af geskraap gaan word.
Hierdie post is 104 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207