Dom Bulls Supporter

In Park soos 'n poes deur griffin

Ingestuur deur: muluti

Dom Poes Van ,Greymont ,Johannesburg

Hi, ek het n gestremde seun en glo dit of nie, kry ek male sonder tal hierdie kar op die parkeering. Fok, as die persoon gestrem is, waar is sy bewys van gestremdheid? Weet jy baie poese parkeer hier wat nie gestrem is nie, fok wat kan ek maak? Nou weet almal hoekom ek nie die bulls ondersteun nie.


griff tune: As die ou gereeld daar stop, sal ‘n follow-up foto nice wees. Laat ons weet wat gebeur met hierdie marabs.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,035 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDom Bulls Supporter