‘n Seekat loop by ‘n bar in tune ewe selfvoldaan: “Ek kan fokken enige instrument speel wat julle my gee.”
‘n Engelsman gee hom ‘m kitaar en die seekat gooi heavier vibes as Albert Frost. Die Ierse man gee vir hom ‘n klavier en die seekat tune Richard Clyderman se moer uit die klavier uit. Die Skotsman gooi vir die seekat bag pipes. Die seekat vat eers hier aan ‘n pyp en trek dan daar aan een en lyk basically of hy sy octo poes af sukkel.Die Skot tune hom: “What’s wrong lad, can ye no play the damned pipes?”
Die seekat tune hom: “Ou pel, sodra ek hierdie fokken lelike pajamas afkry, dan naai ek en hierie cherrie dat die seekat botter spat!”
Hierdie post is 182 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,142 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207