Zjaan GP – dis ‘n zef naam en jy parkeer soos ‘n doos

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hi,

Ek het jou blog gesien vir al daai wat nie kan parkeer nie (http://fokkendoos.blogspot.com) en nog een aangeheg…

Die poepol (blykbaar ‘Zjaan’) het besluit hy besit die Zambesi Sentrum (Pretoria)…. Jammer dat daar nie ‘n ‘Flyer’ naby was nie.

Jammer oor die gehalte van die foto, dit was laat middag en my kamerafoon is nogal kak…

Nick
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 83,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZjaan GP – dis ‘n zef naam en jy parkeer soos ‘n doos

Gooi Comment