Steek lyf weg by jou graft. 90’s style.

In Skakels deur griffin

Moenie worry oor al die langnaweke wat verby is nie. Jy kan nog altyd kromrug trek by die werk hier van Donderdag se kant af en ons het net die regte kak om jou mee besig te hou.

Onthou jou al daai ou faktap quest games soos Leisrue Suit Larry, Police Quest en Space Quest? Jy moes sulke commands vir die karakters intik soos “examine room” of “open door”. Jy het ook natuurlik jou luck probeer met opdragte vir ou Larry byvoorbeeld soos “fuck whore” waarop jou die game op jou kak 286 (of twee floppiedraaif system) jou tune: “Watch it, Larry. You’re going to get your face slapped!”


Julle kry die idee, so sonder om verder nostalgies te raak en draties te kap oor die verlede, klim sommer in ons time machine en skiet uit soos masels straight terug late 80’s en vroeg 90’s toe. Jy kan al hierdie kak sommer straight op die internet speel. Moenie ons ‘n kopkou gee nie. Bedank sommer hierdie ou wat die shit opgespoor het.

Click op die games hieronder om online te speel:

King’s Quest
Leisure Suit Larry
Police Quest
Space Quest
Space Quest 2
The Black Cauldron

Hierdie post is 136 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,125 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteek lyf weg by jou graft. 90’s style.