Pasita straat pateet in Belville

In Park soos 'n poes deur griffin

Hiers sommer twee retards. Skryf maar jou eie paragraaf. Dis hier in bellville by n business park se parking lots. Pasita straat. Hoop dit werk net so.

Groete
BokBaard


griff tune: Miskien moet hulle die straat eerder rename na “Masipa Straat” toe as die mense so kak parkeer.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 100 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,308 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinPasita straat pateet in Belville