Ek weet hierdie is no al ‘n tyd terug, maar hys bly mos nou maar wat hy is!
Die etter met die Mazda was by Medicross Birchleigh in Kepton Park op 10 Maart 2009, laatmiddag.
Die ander etterblaps met die Almera, was by BirchAcres, ook laatmiddag, maar op 6 Maart 2009.
Dirk
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 122 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,858 post views in totaal sedert 1 November, 2019.