Hi Griffin,
Hierdie fokken aap genaamd CAP het sy bestuurlisensie gekoop. Die drol besluit sommer die dag dat hy voor almal by die werk gaan parkeer en saam met iemand ry winkels toe. Hoe de fok dink hy gaan ons, ons karre nou weg kry? Sulke drolle moet hard gebliksim word!
Groete,
Anton
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 156 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,154,286 post views in totaal sedert 1 November, 2019.