Foto’s deur griff.
Plek: Sunninghill Checkers
Wanneer: Saterdag, 2 Mei
Ek was verskriklik bly toe ek sien dat hulle hierdie doos ge-clamp het. Hulle moes net sy vensters ook uitgskop het en die kar ‘n kak sprayjob gegee het ook. En die ou gemoer het.
Vat so, jou fokken doos:

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 179 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,604 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









