Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy.
Vandag tune Katvrou julle van haar experience by die Oppikoppi Strictly Come Twakkie Easter Festival. Daar is ook so paar kiekies tussenin wat deur haarself afgeneem is. Lees meer daaroor hieronder.
En dan kom ons by die volgende punt: Van julle marabse check nie WKJ se kallers uit vir die volle 9 of 10 jaar van ons bestaan nie en julle maak nie uit van alles wat al hieso was nie. As ek nog een swine flu prentjie kry met ‘n subject soos “LMFPA” (lag my fokken poes af), sal ek nie in my broek kak nie. Ek sal jou soek en in jou broek kak. Spuities. Ons het darem ‘n semi-tiep van oplossing gekry virrie slow-riders. Voor jy iets wil aanstuur en jy skiem dis nog nie op WKJ gewees nie (en jy is meer as welkom om shit aan te stuur) gaan check ons nuwe possie uit waar ons al die interwebz shit uitpomp:
http://surplusjokes.blogspot.com
Ek is byvoorbeeld iemand wat comics jokes erger as herpes op ‘n broodjie haat. Jy weet, daai comics waar die vrou so deur die ceiling trek omdat die man so fokken hard kom. Whaha! Daar trek sy deur die dak! Poes, panty en al! Whahaha!
Dis vir ons nul snaaks.
Zero.
Maar dit beteken nie daar is etterblabse wat dit meer as Marmite broodjies like nie, so http://surplusjokes.blogspot.com feature sommer vir daai tiep van faktap fetish ook.
Ons nuwe internet ashoop en Katvrou se Koppitwakki storie behoort jou virre rukkie besig te hou. Jy kan alyd deur die archives blaai ook, jou naaier. Of ‘n draai skiet by http://fokkendoos.blogspot.com en kyk of jy onslangs soos ‘n poes parkeer het. Of jy kan Die Antwoord se tunes download as jy nog nie so gemaak het nie. Ons besit al amper die hele internet, moenie worry nie.
Maybe pomp ons nog kak uit op WKJ vandag. Die kans is baie goed. Of sleg.
Andersins, geniet jou naweek en onthou – meer as twee keer afvee of afskud is speel. Moenie uitgevang word nie.
Watkykjy staan op 3,083,858 post views in totaal sedert 1 November, 2019.