Nee kyk – soos dit nou aangaan sal ek 56633222589,2 copies moet maak en in my kar moet hou, want DUIDELIK kan mense nie FOKKEN parkeer nie !!
Ek was sommer lus en kots Saterdag aand se Jägermeisters oor sy ruit uit, maar mens mors nie drank nie !!!! Ek nominate myself, Brad Pitt S.A (Pty) Ltd vir die WAT KYK JY president !!!!
Neels
griff tune: Goeie werk met die flyers, Neels.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 235 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.