So die naweek was twee mal befokte gigs in Skelmbos en Bloem met die fokken Antwoord en die Wedding DJs. Hier chill Ninja en Yolandi Visser by een van die twee Hummers wat bra Henry vir ons georganise het in Bloem, Gangster’s Paradise. Shot ou.
Fokken LA style bra. Wie sou geraai het Bloem is so vrot van die Hummers?
Tot die volgende ene. Keep it real Bloem.
Hierdie post is 236 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,925 post views in totaal sedert 1 November, 2019.