Kyk nou hierdie een dimensionele doos wat soos sy gat parkeer het die naweek by Northgate in Randburg.
Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?… Het Audi ‘n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?
Bose groete,
Deon
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 192 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,020 post views in totaal sedert 1 November, 2019.