Ingestuur deur: Toann
Waar: Vodaworld, Midrand
Wanneer: 15 April
Hi,
Hierdie is geneem by Vodaworld in Midrand. Hierdie kont befok nie net die karre wat langs hom wil stop nie, hy versuur sommer die dag vir voetgangers ook deur met een van sy wiele op die voetpaadjie te stop.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 128 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,370 post views in totaal sedert 1 November, 2019.