Meeste van julle weet nie wie Jimmy Kimmel of Sarah Silverman is nie. Moenie worry nie – wat jy wel kan doen is om Pamela Anderson en William Shatner se roasts van Comedy Central te download van torrents af iewers. Maak net gou, want ek hoor die ouens van ThePirateBay.org is oppad tjoekie toe.
Check solank in die meantime hierdie twee videos uit om kennis te maak met Jimmy Kimmel en Sarah Silverman:
Sarah Silverman tune haar boyfriend dat sy op hom cheat:
Hy tune haar terug:
Hierdie post is 61 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,201,711 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ek smaak Sarah en Jimmy dik stukke so dis baie cool om huller hier te sien.
Check hierdie awesome piece van Sarah op Bill Maher wie aswell n poesmal bra is.
http://www.youtube.com/watch?v=ZL4ts6dx2ME#t=0m52s
Fokkit!!

O bliksem, waar val jy uit die bus uit? Hierdie clips is so oud hulle is al toe met muf en skimmel.
Elk geval, lekker om dit weer dit sien.
Jou bek is kak vuil, maar ek smaak jou site dik. My eerste Afrikaanse blog op RSS.
Check jou later, china.