Naasfees met Paas Botha

In Gorrel kakpraat deur griffin

Soos die tradisie hier in Watkijkistan is elke jaar, wil ons julle byvoorbaat ‘n
baie voorspoedige Naasfees toewens. Onthou om nie dronk te bestuur, rond te fok of vrot eiers te vreet nie. Moenie 5 uur opstaan om Margate toe te ry nie Die hele Vereeniging doen dit altyd en ons vermoed USCO en Vereeniging Refractories het vet bonusse uitbetaal oor Krismis. Dit gaan ook goed met die nuwe Virgin Acitve employees se komisie omdat almal heeltyd ysters pomp om mekaar te poes in Voortrekkerstraat na ‘n dice op die Sabat.

Hier is vir julle so paar shots van Paas Botha om julle in die mood te kry:


En hierso is ‘n ou paaseiertjie for de ladez. Ons dink dit kom actually van ‘n
paashaas in ‘n suit af:

Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,222 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinNaasfees met Paas Botha