Fok jou, Meneer Doenbaar!
Hoe om ‘n goeie hangover te bou op ‘n skool aand.
Dinge het min of meer so verloop:
Kry ‘n SMS van Meneer Doenbaar af:
MD: What’s for dinner?
griff: Are you on fucking Tik or just in my area?
MD: Area
griff: roast
MD: You gonna hate me tomorrow. I bought brannas.
As gevolg van daai kort SMS’e voel dit asof ek tik gevat het en ek ruik soos Lindsay Lohan se onderbroek. Maar nie in die cool kinky lesbian tipe manier nie.
PS: As jy ooit in hierdie situasie is, moenie water probeer drink van die werk se tuin se irrigation system af nie. Dit lyk fokken kak as mense verby jou loop oppad na ‘n boardroom meeting toe. Jy weet, daai meeting waar jou ook veronderstel is om te wees. Daai een waar jy laat inkom met water oor die middel van jou fancy hemp wat net-net uithang oor jou oop zip. Meneer Doenbaar, fok jou1! Pik swart.
Jirre laat hierdie beker verby my gaan seblief …
Watkykjy staan op 3,091,020 post views in totaal sedert 1 November, 2019.