Een van Watkykjy, die SA Blog Award winning website, (kyk hoe buig ons nekke soos ons ons eie piele nou suig) se goeie sponsors, Mantality, het gevra dat ek vir hulle so bietjie ‘n goeie woordjie doen, aangesien hulle help om Watkykjy se pot aan die kook te hou en ‘n geldjie so nou en dan in ons hempsakkie druk. Hulle het ook vir ons ‘n verniet aftershave balm gestuur. Daai tipe wat jou gatsiggie mooi sag maak as jy jouself so nou en dan vir ‘n happie bosmossel wil treat down under. Ek het nog nooit ‘n aftershave balm gebruik nie omdat ek ‘n damduiker van V-Town is, maar is baie bly oor die freebee, want dis nogals nie kak nie en ek het darem al eenkeer gescore vandat ek dit oor die naweek begin gebruik het.
Hieso is my freebee. Draai jou kop na die kant toe. Dis hoe advertensies werk. Bewonder ook sommer die natuurskoon in die agtergrond. Sit vir jouself sagte musiek aan. Vat aan jouself …
So hier volg hulle kort advertensie vir die nuwe produk, Fino wat in Suid-Afrika gemaak word:
Fino Soothe Man is a locally manufactured high quality soothing after-shave balm/remedy which contains a host of active ingredients such as vitamin a and fruit extracts. Fino Soothe gently calms skin irration and razor burn brought on by shaving. Suitable for daily (all over) use, this is an effective solution to razor burn, ingrown hairs and irratation thats results from shaving.
Mantality is ‘n online shop vir Suid-Afrikaanse dudes en het ook ‘n klomp ander cool gadgets en kak – van daai lighters wat twaalf duisend keer aansteek al bliksem die reën hard neer terwyl jy slange in die Amazon vang tot ‘n wireless waterproof I-pod speaker wat jy in jou swembad kan bliskem as jy op jou lilo lê en brannas tap. Hulle het tot dratie kap handverligting apparate vir die ouens wat nie regtig score nie en heeltyd grootbek is oor hulle gigantiese piele. Kyk byvoorbeeld na die chatbox op die regterkant so nou en dan. Daar is ‘n ou met die naam van Oom Tros wat glo elke dag oor sy eie piel trip as hy in sy kar klim oppad werk toe. Ons vermoed hy is reeds ‘n stoere aanhanger van die Flesh Light dratie kap apparaat op Mantality.
Gaan krap gerus rond op hulle website – hulle pryse is bilik. Hulle het ook ‘n banner hier iewers op die regterkant wat jou soontoe sal vat …
Watkykjy staan op 3,048,168 post views in totaal sedert 1 November, 2019.