Hierdie is wel in 2002 gedoen, maar danksy vrind Perdman moes ek hierdie nagmerrie weer van voor af oor hê, en ek gaan dit nie weer alleen doen nie, so kry vir julle!
Ek weet julle watkykertjies daar in V-town en innie Moot besit die hele collection van Celine Dion se kak musiek, en dis fine, maar moenie dat ons ‘n copy van hierdie song in jou collection kry nie!
Ek was nog nooit ‘n fan van Celine Dion nie. Dink nog altyd sy lyk heeltemal teveel soos Michael Schumacher, en ek like hom minder as kool op brood!
Toe Anastacia haar gat op Mtv begin swaai so saam met die millenium se draai het ek nogal geskiem sy is lekker eye-candy. Maar na hierdie spektakel saam Michael Schumacher se secret sussie (aka Celine) is sy net so tos!! Ek hoop die volgende keer as ek die twee sien is dit onner ‘n bus!!
Hier is die REAL DEAL! Die original. Die One and fokken ONLY!
Watkykjy staan op 3,090,617 post views in totaal sedert 1 November, 2019.