Julle het seker op die nuus gehoor en in die koerante gelees van die mal fok wat hulle in Brooklyn in Snor City gevang het met al die leeus en renosters watdie ou opgekap het. Wou blykbaar die bene en ander wilde diere se spare parts uitvoer Ooste toe vir medisyne. Hulle het nou nie gemetnion of hulle rhino horn gekry het nie. Rhino horn laat mens blykbaar ‘n meneer van ‘n houtie gooi wat skrik vir niks nie. Net so fokken houtie!
Ek is van die mening dat sekere dele van seekoeie mens laat piksteel.
Dank vader die insane uncle fucker het nie die seekoeie bygekom nie. Ons is verheug om te berig dat hulle nog wel fris en gesond is. Kyk of julle die oortjies sien. Shame, hulle is nogal oulike diertjies.
Watkykjy staan op 3,090,621 post views in totaal sedert 1 November, 2019.