Dit was toe al die tyd ‘n campaign vir Mrs Balls gewees. Ewe trots het julle ‘n video saamgestel van al die coverage wat julle campaign gekry het met inserts van websites wat ge-gons het daaroor.
Ek dink nie julle het mooi gekyk na wat almal oor julle campaign geskryf het nie, maar hey, thanks dat julle Watkykjy se pic ook in die video gesit het. Hier is wat julle gemis het:
Come to think of it was ons actually nogal naby – poes, balls.
Dit was ‘n nice idees outjies, maar so duur campaign vir chutney? Dis bietjie van ‘n let-down. Maar dis seker maar hoe julle die shots vat: in die chutney of glad nie.
Hierdie post is 222 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,020 post views in totaal sedert 1 November, 2019.