Die Platteland het ook palookas

In Park soos 'n poes deur griffin

Dit is ons kompanje se P.A. Dit is n moerse Klein dorpie en almal ken almal so ek was verplig om haar no te color code! Sy is reeds de bliksem in oor dit April gek dag is en ek haar twee keer gevang het!!! Soos julle kan sien kan die mense in die platteland ook nie park nie, hoope fokenloos. Cheers.

Tobie


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 134 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,029 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Platteland het ook palookas