Nadat Chopper Charlie dik gewyn geraak het by die 2009 Blog Awards in Kaapstad, Watkykjy se pryse gaan haal het en kak kwytgeraak het oor Bles Bridges, Vereeniging en dies meer in sy kort ge-slurde speech, kokkenondge ons so bietjie die wenners en runners-up. Wel, soortvan – ons kyk na van die ander wenners en runners up wie se websites die moeite werd is om langer as ‘n minuut op te mors in jou lunch tyd.
Van die wenners:
www.watkykjy.co.za – obviously. Ons fokken rule.
www.2oceansvibe.com – hierie bra het nie rondgefok nie en sommer 6 awards geklap. Once.
www.sarocks.co.za – beste group blog.
baglett.blogspot.com – ‘n chick met issues.
www.cooksister.com – vir die ouens wat kos en wyn smaak.
Van die runners up:
www.10and5.com – tjommies van Watkykjy
mushypeasontoast.blogspot.com – nogge chick wat tantrums gooi
www.ramboguy.co.za – Vernon Koekemoer se interwebz
www.oppikoppi.co.za – Beste music blog en ook die beste music festivals by verre elke jaar
www.speakerbox.co.za – cool plek vir music video, soos byvoorbeeld Watkykjy se band, Die Antwoord.
www.coda.co.za – hierie bra is al jarre op die internet
www.hayibo.com – faktap SA nuus, The Onion tiep van vibe
fokkendoos.blogspot.com – obviously is hierdie ‘n fokken cool site om te besoek. Blaas stoom af.
All in all het Watkykjy nie te kakkerig gedoen nie. Ons is genominate in iets soos 4 of 5 categories en het weggestap met “Best African Language Blog” wat ‘n bietjie fokken meer as weird is. Ke a leboga, né?As Zuma blog ward pryse moes uitdeel sou dit iets gewees het soos:
“Best Minority Language for the only people regarded by Jacob Zuma as the true white South Africans”.
Fok, hy is partykeer ‘n aap.
Ook is ons die enigste bras wat vir meer as een website genominate is naamlik Watkykjy, Ramboguy en FokkenDoos. Die judges het dit seker nie geweet nie. Nou weet julle. Vat so!
Thanks vir almal wat vir ons ge-vote het. Tannie Helen Zille, as dalk jy hier lees – ons het belowe om ons prys vir julle te gee omdat die D.A. nooit iets wen nie, so ons hoop julle like van Three Ships Whiskey. Waantoe pos ons dit sodat julle bietjie kan fles vat? Veral nou dat Zuma nie meer oor sy lang vingers getik gaan word nie.
Watkykjy staan op 3,116,898 post views in totaal sedert 1 November, 2019.